Showing posts with label AMFPA. Show all posts
Showing posts with label AMFPA. Show all posts

17 April 2012

Chicken Blog: Meet Mr Chris Opperman

Chicken Blog: Meet Mr Chris Opperman: All week I have been posting about my thoughts on gratitude. Each day I have focused on one thing that I am thankful for. Well, back in Se...

Mouth Atist Chris Opperman


22 December 2011

'Kunstenaars is ook my familie’

"Die afgelope paar dae het ek besef hoe groot die bondgenootskap eintlik tussen al ons onderskeie kunstenaars is.  Ons almal deel dieselfde passie om ons kreatiwiteit uit te leef.  Hiermee skep elkeen op sy eie tyd hulle besonderse kunswerke waarvan sommige met die kunstenaar self praat en ander weer met die kyker, die kritikus of die publiek.  Hoe dit ookal sy, Kunswerke praat met ons almal, veral "Eg Suid Afrikaanse Kuns!"

 "Roses & Violin" - Johannes Swanepoel