25 January 2012

Jaco La Grange

Jaco La Grange 
Die besonderse werk van Jaco La Grange spreek in sy tema 
van  Blydskap, Vreugde en Stille Tevredenheid en 
die Emosie kan beslis waargeneem word.  
Perfekte komposisie en voortreflike aanwending van 
sy beperkte kleur gebruik.   Laat my nogal terugdink aan 
Picasso se blou tydperk, maar met meer emosie hier

Fantastiese Kunswerk en beslis nie net nog 'n prentjie nie, Jaco
Hou so aan en geniet die produksie van skilder! 

No comments:

Post a Comment