South African Art Masters

29 December 2011

Johannes Art Studio: South African Artists

Johannes Art Studio Blog: for South African Artists:
Many people, Academics, Scholars, Publishers, Writers, Art Critics and even some artists, does not realize what "True South African Art" ...

Corne Weideman Art:

Corne Weideman se werk is van uitstaande gehalte. Dit is lekker om hierdie stadium van jou Kunstenaars loopbaan te bereik!
230x300 R10500.00

26 December 2011

"Kersfees is 'n Christusfees"

"Vir ons as Christene, vier ons tog Kersfees as 'n Christusfees, 
en meer nog as 'n familie saamtrek.  Verder vier ons elke dag,
 Jesus Christus as die Here van ons lewe, 
want hierdie eeu is die eeu van die Kerk, Sy Kerk 
- die Perel wat Hy kom haal"
Is jy reg, my vriend?

"Kersfees wense" - Johannes Swanepoel

22 December 2011

'Kunstenaars is ook my familie’

"Die afgelope paar dae het ek besef hoe groot die bondgenootskap eintlik tussen al ons onderskeie kunstenaars is.  Ons almal deel dieselfde passie om ons kreatiwiteit uit te leef.  Hiermee skep elkeen op sy eie tyd hulle besonderse kunswerke waarvan sommige met die kunstenaar self praat en ander weer met die kyker, die kritikus of die publiek.  Hoe dit ookal sy, Kunswerke praat met ons almal, veral "Eg Suid Afrikaanse Kuns!"

 "Roses & Violin" - Johannes Swanepoel